| CHANGE TO ENGLISH |
|
Filippense 4:10-20 “Ek is tot alles in staat deur Hom wat my krag gee” (Fil 4:13). GOSPEL SKOUSPEL 2010 Radio Tygerberg - Bank Besonderhede Radio Tygerberg - Nuwe Kontakbesonderhede Wat Sę Jy? U Care Vergaderings Tyger Top 10 In Rat Motorsport Fokus WIELE - Kar van die Week WIELE - Mnr TT Ronde Tye WIELE - Wenk van die Week |
Die gewildheid en toonaangewende posisie van Radio Tygerberg kan toegeskryf word aan die diens se uiters hoë programstandaarde en sy musiek (Gospel, Volwasse Kontemporęre en Goue Treffer musiek-formaat), die geestelike inhoud en die personeel se toewyding en diens aan die gemeenskap. Die radiostasie is deurlopend betrokke by gemeenskapsprojekte en het `n merkbare bydrae gelewer tot welsyndienste, fondsinsameling en gemeenskapsprojekte op verskeie vlakke in die streek. Die verknorsing van behoeftige en mishandelde kinders word aangespreek by wyse van gestruktureerde en gesamentlike promosies met kliënte, adverteerders en welsynsorganisasies. Honderde duisende rande se goedere en speelgoed is ingesamel en versprei aan individue en organisasies. Radio Tygerberg het ook op die gebied van plaaslike musiek `n geweldige groot bydrae in die Wes-Kaap gemaak. Die onafhanklike uitsaaiowerheid beskou die bevordering van plaaslike musiek as `n belangrike lisensie- en programvoorwaarde vir radiodienste. Talle plaaslike kunstenaars het baat gevind by die diens se ondersteuning en hul ervaringsveld en loopbane is hierdeur verbreed en uitgebrei. Van die radiostasie se gewildste programme word op kasset opgeneem en kan op versoek aangekoop word. GOSPEL SKOUSPEL 2010 Onthou jy het nog net 4 dae oor om jou kaartjies te kry vir die grootste Gospel Skouspel ooit! Besoek nou jou naaste Shoprite/Checkers of Computicket! 06h30 – 09h00 RICHARD DE VILLIERS 06H30 - "Farmers Journal" 06H40 - Weer 07H00 - Musiek 07H30 - Gemeenskapsnuus 08H00 - Nuus 08H10 - Weer 08H30 - Brights: DIY 08H45 - Musiek 09H00 – 13H00 SANDY SEPTEMBER/ ANTON BRINK 09H00 – Kinderstorie 10H00 – Gemeenskapsnuus 11H00 – Nuus 11H15 – Alles en nog wat 12H30 – Nuus 13H00 – 17H00 RAYMOND KAMINETH 13H00 - Nuus 13h30 – Kraakvarsklanke 14H30 – Sportmanne vir Christus 15H300 – Debuutnote 16H15 - Lewe maak tog sin 16H45 - Musiek 17H00 – 19H00 RICHARD DE VILLIERS 17H00 - Musiek – “Country” Musiek – Richard se keuse 18H00 - Nuus 18H05 - Musiek – “Country” Musiek – Richard se keuse 19H00 – 22H00 SANDY SEPTEMBER 19H00 – Musiek 19H30 - "Search Light" 20H00 – Saterdagaand klanke en versoeke 21H00 – Gospel Jazz XHOSA PROGRAMME 22H00 - 06H30> Satuday Mood LULAMILE MZUZU 24H00 - 04H00 Abafundi FEZILE MAQAQA 04H00 - 06H30 NOMAHLUBI MSESI |